Skryf in
Die inskrywings vir Manlief van die Jaar 2010 is nou ongelukkig gesluit.
Baie sterkte aan die dames wat ingeskryf het! Al die inskrywings behoort teen 26 Februarie op die webwerf te verskyn. Ons het vreeslik baie inskrywings gehad en is besig om die laaste paar op te laai.
Verdere inligting sal in die Mei uitgawe van die Finesse verskyn (op straat 5 April) of stuur ‘n e-pos aan danelle@carpediem.co.za.











